Supplying Plant Bags and Weed Mats to Southern Africa
© 2019 - 2022 Tree Bags - All rights reserved - ePageFactory(epagefactory.co.za)
Hallo Stoffies,
Die data by die tamaties soos op 4 April 2018 is as volg:
Vrugte Trosse:
Geweef - 5 Plastiek - 3
Blom Trosse:
Geweef -3 Plastiek - 2
Vrugte geset – alabaster grootte en groter
Geweef - 55 Plastiek - 26
Stamdikte by 5de tros
Geweef - 19 mm Plastiek - 9 mm
Die plant in die plastieksak se stamdeursnee is deurgans 30% to 60% dunner as die een in die geweefde sak afhangende waar gemeet word. Die plant in die plastieksak neig ook om “rankerig” te groei en het met bg. datum 5 sylote gehad teenoor slegs die enkele een in die geweefde sak. Die “rankerige groei” beteken dat die plastiek sak 200mm hoër is as die een in die geweefde sak wens langer internodes. Beide plante ontvang identiese behandeling behalwe die plantsakke.
Carel Breytenbach
Tomato Growth Timeline
1 February - Noticeable difference
15 March - Note the difference in
fruit between the bag types
1 April - Note the difference in
fruit between the bag types
31 May - Fruit bearing between
the bag types